South Africa Afrikaans Germany France Netherlands Portugal

Welkom by Starling Backpackers, Plettenberg Baai Garden Route, Suid Afrika.

Die Starling Village Backpackers groep glo om n verskil te maak. Dit is die manier wat ons werk en waarop ons lewe.

Starling Village backpackers het begin in November 2005. Ons het begin om die perseel en geboue reg te maak met herwin bou material. Ons het n spesiale plek omskep vir reisigers om te besoek en te verken.

Die land styl hostel is Suid Afrika se gunsteling backpackers. Gemaklik gelee met maklike toegang na die dorp, woud en na die asemrowende strande in Plettenberg Baai bekend as die juweel van die Garden Route. Dis n super organiseerde vriendlike, prêt en huis vir baie reisigers.

Die swembad wat bekend is vir die naam tank kyk uit oor die pragtige sonsondergang.
Wat maak die etes so spesiaal, is die liefde wat ons daarin sit. Braai(barbeque) en Potjie(Tradisionele ete wat gekook word in n drie been pot) moet nie gemis word nie.

Met soveel tyd wat gespandeer word in onthaalbedryf en sorg van reisigers is wat ons so n populere bestemming maak. Ons pragtige land styl kamers en gemaklike beddens waarborg jou n goeie nagrus. Nog nie genoem die dinge soos ons bar, pool tafel, DSTV, gratis internet, reis lessenaar en shuttle dienste…. Suid Afrika onthaalbedryf op sy beste.